top of page

Sa. 12 Mrt.

|

WhiskAway Ice Cream and Sorbet

Pretoria: Roomys & Skryf Werkswinkel

Die perfekte Saterdagoggend bestaan uit roomys en ‘n Kaalwoorde skryf werkswinkel. Dis bittersoet!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander
Pretoria: Roomys & Skryf Werkswinkel
Pretoria: Roomys & Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

12 Mrt. 2022 09:00

WhiskAway Ice Cream and Sorbet, 103 Club Avenue Waterkloof Heights, Waterkloof, Pretoria, 0181, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom geniet ‘n lieflike oggend van skryf en roomys by WhiskAway in Waterkloof Hoogte, Pretoria. Ons gaan saam skryf, droom, stories vertel en roomys geniet! Dis bittersoet!

Kaartjies sluit ‘n wafel of ‘n roomys in.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit ‘n wafel of ‘n roomys in.

    R 230,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page