top of page
Pretoria: Skryf met 'n Glas Wyn Werkswinkel
Sa. 29 Okt.
|Rosewood Terrace
Die jaar is amper verby! Kom herlaai met 'n skryf sessie en 'n glasie wyn!
Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede

Tyd en Plek
29 Okt. 2022 15:00 – 17:00
Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa
Meer oor die vertoning
Die jaar is amper verby en dis die mooiste maand in Pretoria! Kom ontlaai met 'n ontspannende skryf werkswinkel en 'n glasie wyn!
Saterdag, 29 Oktober 2022
15:00 - 17:00
Rosewood Terrace, Wekker Str, Moreleta Park, Pretoria
Prys: R250 pp (sluit 'n glas wyn in)
Kom geniet die middag saam met ons!
Kaartjies
Kaartjie vir een (met wyn)
Hierdie kaartjie sluit 'n glas wyn in
R 250,00
Sale endedKaartjie vir een (sonder wyn)
Geen wyn / verversings word by hierdie kaartjie ingesluit nie
R 200,00
+R 5,00 ticket service fee
Sale ended
bottom of page