top of page

Sa. 30 Jul.

|

Rosewood Terrace

Pretoria: Skryf Werkswinkel

Kom skryf, dink, droom en beplan saam by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Pretoria op Saterdag, 30 Julie 2022 om 10:00!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Pretoria: Skryf Werkswinkel
Pretoria: Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

30 Jul. 2022 10:00 – 12:00

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag alle skrywers en nie-skrywers, dromers, denkers en medesterwendes. Ons almal het 'n storie om te vertel. Kom vind jou stem by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Pretoria by Rosewood Terrace, Moreleta Park, Pretoria op Saterdag, 30 Julie 2022.

Ons gaan saam skryf, maniere leer en deel van hoe ons aan die skryf kom en onsself bietjie kreatief uitdruk in die vorm van woordkuns.

Kaartjies is R350pp en dit sluit 'n Kaaljoernaal in! Net 15 plekke beskikbaar so spring nou om teleurstelling te voorkom! Alle ouderdomme welkom.

Daar sal verversings beskikbaar wees vir aankope op eie rekening sowel as Kaalwoorde Produkte.

Bring jouself of jouself en iemand en kom daag jouself kreatief uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir 1 + Kaaljoernaal

    Sluit 'n Kaaljoernaal in

    R 350,00
  • Kaartjie vir 1

    Sonder Kaaljoernaal

    R 150,00
    +R 3,75 service fee
  • Kaartjie vir 2

    Sonder Kaaljoernaal

    R 250,00
    +R 6,25 service fee
  • Kaartjie vir 2 + Kaaljoernaal

    Sluit 2 x Kaaljoernale in

    R 650,00
    +R 16,25 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page