top of page

Sa. 14 Jan.

|

Rosewood Terrace

Pretoria Skryf Werkswinkel: 14 Januarie 2023

Kom skryf saam by die eerste in persoon Kaalwoorde werkswinkel in Pretoria vir 2023! Daag jouself uit, skryf die verlede vry en kom fokus saam met ons op die toekoms.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Pretoria Skryf Werkswinkel: 14 Januarie 2023
Pretoria Skryf Werkswinkel: 14 Januarie 2023

Tyd en Plek

14 Jan. 2023 09:00 – 11:00 SAST

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Het jy stories en woorde wat binne jou leef en brand om vertel en geskryf te word? Wou jy nog altyd na 'n Kaalwoorde skryf werkswinkel toe kom maar jy was onseker of te bang? Kom skryf saam die nuwe jaar in met die eerste Kaalwoorde skryf werkswinkel in Pretoria. In die werkswinkel erken ons die verlede maar kyk vorentoe. Kom daag jouself uit en begin die jaar op 'n positiewe noot. Dis nou die tyd om jou nuwejaarsvoornemens waar te maak.

Datum: Saterdag, 14 Januarie 2022

Tyd: 09:00 - 11:00

Plek: Rosewood Terrace, Wekker Str, Moreleta Park, Pretoria

Prys: R180 pp

Enige ouderdom welkom! 

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 180,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page