top of page

Sa. 24 Jun.

|

Rosewood Terrace

Pretoria Skryf Werkswinkel: 24 Junie 2023

Kom skryf saam, daag jouself uit, en skryf jouself vry.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Pretoria Skryf Werkswinkel: 24 Junie 2023
Pretoria Skryf Werkswinkel: 24 Junie 2023

Tyd en Plek

24 Jun. 2023 09:00 – 12:00 SAST

Rosewood Terrace, 670 Wekker Rd, Moreleta Park, Pretoria, 0044, South Africa

Meer oor die vertoning

Het jy stories en woorde wat binne jou leef en brand om vertel en geskryf te word? Wou jy nog altyd na 'n Kaalwoorde skryf werkswinkel toe kom maar jy was onseker of te bang? Kom skryf saam! Jy hoef nie ‘n professionele skrywer te wees om te skryf nie.

Datum: Saterdag, 24 Junie 2023

Tyd: 09:00 - 12:00

Plek: Rosewood Terrace, Wekker Str, Moreleta Park, Pretoria

Prys: R350 pp (sluit 'n koffie/tee in)

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit ‘n koffie / tee in

    R 350,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page