top of page
Rosendal: Kaalwoorde Voorlesing & Open Mic Digkuns
Do. 08 Aug.
|The Rosendal Country Retreat
Kom luister saam na Kaalwoorde se voorlesing en bring jou eie gedigte om voor te lees!
Registration is closed
See other events

Tyd en Plek
08 Aug. 2024 18:00 – 20:00
The Rosendal Country Retreat, 32 Neethling St, Rosendal, 9720, South Africa
Meer oor die vertoning
Het jy stories wat binne jou leef? Of wil jy net kom saam kuier en luister na die digkuns van Kaalwoorde en ander digters wat voorlees langs 'n kaggelvuur?
Bespreek nou jou sitplek vir 'n aand wat jy nooit gaan vergeet nie.
: Donderdag, 8 Augustus 2024Datum
: 18:00 - 20:00Tyd
: The Rosendal Country Retreat, Neethling Straat, RosendalPlek
: GratisPrys
bottom of page