top of page

Sa. 09 Jul.

|

Lente Vlooitjie

Rustenburg: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Kom skryf, dink, droom en beplan saam by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Rustenburg op Saterdag, 9Julie 2022 om 10:00!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Rustenburg: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel
Rustenburg: Kaalwoorde Skryf Werkswinkel

Tyd en Plek

09 Jul. 2022 10:00 SAST – 10 Jul. 2022 12:00 SAST

Lente Vlooitjie, Old Kroondal Road, Kroondal, 0350, South Africa

Meer oor die vertoning

Aandag alle skrywers en nie-skrywers, dromers, denkers en medesterwendes. Ons almal het 'n storie om te vertel. Kom vind jou stem by die Kaalwoorde Woordkuns Werkswinkel in Rustenburg by Lente Vlooitjie, Kroondal op Saterdag, 9 Julie 2022.

Ons gaan saam skryf, maniere leer en deel van hoe ons aan die skryf kom en onsself bietjie kreatief uitdruk in die vorm van woordkuns.

Kaartjies is R200pp en sluit 'n koffie / tee in. Spesiale prys vir 'n kaartjie vir twee is R350. Daar is net 15 plekke beskikbaar so spring nou om teleurstelling te voorkom! Alle ouderdomme welkom.

Daar sal verversings beskikbaar wees vir aankope op eie rekening sowel as Kaalwoorde Produkte.

Bring jouself of jouself en iemand en kom daag jouself kreatief uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Sluit gewone koffie / tee in

    R 200,00
    +R 5,00 service fee
  • Kaartjie vir Twee

    Sluit gewone koffie / tee in

    R 350,00
    +R 8,75 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page