top of page

Sa. 09 Jul.

|

Kroondal Meule Restaurant & Deli

Rustenburg: Sop, Sjerrie en Digkuns met Kaalwoorde

Kom luister saam na die gedigte van Kaalwoorde uit haar nuwe bundel, Verlatenkloof! Nuwe stories en ongesiene en ongehoorde gedigte hierdie Saterdag, 9 Julie 2022 by Kroondal Meule, Rustenburg! Kaartjies sluit 'n glasie sjerrie en sop in!

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Rustenburg: Sop, Sjerrie en Digkuns met Kaalwoorde
Rustenburg: Sop, Sjerrie en Digkuns met Kaalwoorde

Tyd en Plek

09 Jul. 2022 18:00

Kroondal Meule Restaurant & Deli, Old Pta Road, Portion 141 Kroondal, 0299, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom luister saam na die gedigte van Kaalwoorde uit haar nuwe bundel, Verlatenkloof! Nuwe stories en ongesiene en ongehoorde gedigte hierdie Saterdag, 9 Julie 2022 by die Kroondal Meule Restaurant & Deli, Rustenburg! 

R150 pp en kaartjies sluit 'n glasie sjerrie en sop in! Daar gaan kuns uitgestal word deur plaaslike kunstenaars en boeke wees vir aankope by Kaalwoorde en Bargain Books se stalletjies. Daar is ook R100pp kaartjies beskikbaar sonder sop & sjerrie en die kaartjies by die deur is ook R100 en sonder sop & sjerrie.

Ander Kaalwoorde produkte sal ook beskikbaar wees vir aankope. Bespreek nou jou kaartjie om teleurstelling te voorkom!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een + Sop&Sjerrie

    Sluit 'n glasie sjerrie en sop in

    R 150,00
    +R 3,75 service fee
  • Kaartjie vir een

    Geen sop en sjerrie net digkuns!

    R 100,00
    +R 2,50 service fee

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page