top of page

Stellenbosch: Kaalwoorde & Deon Meiring Digkuns Voorlesing

Do. 13 Okt.

|

Yellow Wall Gallery

'n Intieme Digkuns Voorlesing deur Kaalwoorde en Deon Meiring van Glaskas en Dans Dans Lisa.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Stellenbosch: Kaalwoorde & Deon Meiring Digkuns Voorlesing
Stellenbosch: Kaalwoorde & Deon Meiring Digkuns Voorlesing

Tyd en Plek

13 Okt. 2022 18:00

Yellow Wall Gallery, 16 Andringa St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa

Meer oor die vertoning

Dis Woordfees! Wat is nou beter as om dit te geniet met die woorde en digkuns van Kaalwoorde en Deon Meiring?

Datum: Donderdagaand, 13 Oktober 2022

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: Yellow Wall Gallery

Koste: R150 pp (sluit 'n glas wyn in)

Daar is slegs plek vir 30 mense, so spring nou om teleurstelling te voorkom!

Kaartjies

  • Kaartjie vir Een

    Sluit 'n glas wyn in

    ZAR 150.00
    +ZAR 3.75 ticket service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel dit met iemand

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page