top of page

Vr. 14 Okt.

|

Yellow Wall Gallery

Stellenbosch: Kaalwoorde Digkuns Voorlesing & Kunsuitstalling

Kom luister saam na die digkuns van Kaalwoorde terwyl jy nou by die Woordfees is en geniet die kuns by Yellow Wall Gallery!

Registration is closed
See other events
Stellenbosch: Kaalwoorde Digkuns Voorlesing & Kunsuitstalling
Stellenbosch: Kaalwoorde Digkuns Voorlesing & Kunsuitstalling

Tyd en Plek

14 Okt. 2022 18:00

Yellow Wall Gallery, 16 Andringa St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa

Meer oor die vertoning

Dis Woordfees! Wat is nou beter as om dit te geniet met die woorde en digkuns van Kaalwoorde? Daar sal ook 'n kunsuitstalling wees!

Datum: Vrydagaand, 14 Oktober 2022

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: Yellow Wall Gallery

Koste: R100pp (sluit 'n glas wyn in)

Daar is slegs plek vir 30 mense, so spring nou om teleurstelling te voorkom!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    R 100,00
    +R 2,50 service fee
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page