top of page

Sa. 15 Okt.

|

Yellow Wall Gallery

Stellenbosch Oggend Werkswinkel: Koffie en Skryf

Is jy by Woordfees en lus vir iets anders? Kom skryf jouself vry met 'n koppie koffie en Kaalwoorde! Saterdag 15 Oktober 2022, 10:00 - 12:00 by Yellow Wall Gallery, Stellenbosch.

Die kaartjie verkope het gesluit
Sien ander geleenthede
Stellenbosch Oggend Werkswinkel: Koffie en Skryf
Stellenbosch Oggend Werkswinkel: Koffie en Skryf

Tyd en Plek

15 Okt. 2022 10:00 – 12:00

Yellow Wall Gallery, 16 Andringa St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa

Meer oor die vertoning

Is jy by Woordfees 2022 en lus vir iets anders? Kom skryf en geniet jou oggend koffie saam met Kaalwoorde! 

Saterdagoggend, 15 Oktober 2022

10:00 - 12:00

Yellow Wall Gallery, Stellenbosch

R250 pp (sluit jou koffie in)

Alle ouderdomme welkom! Jy hoef nie 'n gewoonte skrywer te wees om saam te kom skryf nie. Slegs 10 plekke beskikbaar, so bespreek nou om teleurstelling te voorkom.

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit 'n koffie/tee in

    R 250,00

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page