top of page

Sa. 26 Mrt.

|

The Green Shed Coffee Roastery

Wilderness: Skryf Werkswinkel @ The Greenshed

Kom dink, skryf, droom en beplan saam by die Kaalwoorde Skryf Werkswinkel in Wilderness! Jy hoef nie ‘n skrywer te wees om die oggend saam te geniet nie!

Registration is closed
See other events
Wilderness: Skryf Werkswinkel @ The Greenshed
Wilderness: Skryf Werkswinkel @ The Greenshed

Tyd en Plek

26 Mrt. 2022 09:00 – 11:30

The Green Shed Coffee Roastery, 3 Leila's Ln, Wilderness, 6560, South Africa

Meer oor die vertoning

Kom skryf, dink en droom saam by die Kaalwoorde Skryfwerkswinkel by The Green Shed Coffee Roastery in Wilderness!

Jy hoef nie goed te wees in iets om dit te geniet nie. Kom probeer iets nuut en daag jouself uit!

Kaartjies

  • Kaartjie vir een

    Sluit nie verversings in nie

    R 150,00
    Sale ended

Total

R 0,00

Deel dit met iemand

bottom of page