Het jy ‘n gedig nodig vir ‘n spesiale geleentheid? ‘n Verjaarsdag of ‘n herdenking? Dalk sukkel jy om te sê wat jy wil sê. Sê dit met ‘n persoonlike gedig, spesiaal vir jou geskryf met kernwoorde en ‘n agtergrond storie wat my kon inspireer om die woorde aanmekaar te sit.
Custom / Persoonlike gedigte
R800,00Price
Jy stuur vir my kernwoorde per e-pos na kaalwoorde@gmail.com. Vertel my meer van die persoon of situasie. Is daar enige iets eie aan die persoon of situasie? Iets wat ek moet byvoeg? Ek werk dan van daar af en stuur dit vir jou!