Die Opsitkers is Kaalwoorde se nuutste produk en brand beslis langer as die standaard en tradisionele opsitkers (lank lewe die liefde!).
Skep 'n romantiese atmosfeer, versier jou huis, gee dit as 'n geskenk of oorleef beurtkrag met hierdie wonderlike nuwe Kaalwoorde produk.
Met 'n moderne ontwerp sal die Opsitkers mooi lyk in enige vertrek in die huis en die woord daar buite is dat digkuns beter lees met 'n kers soos dié.
Hierdie ongegeurde wit kers spog met 'n Kaalwoorde gedig asook 'n pragtige hout deksel en is handgemaak in Suid-Afrika.
Beperkte voorraad so bestel joune nou om teleurstelling te voorkom!
Die Opsitkers
R220,00Price
Uitverkoop