Is daar 'n Kaalwoorde gedig waaroor jy mal is wat jy graag in jou huis wil opsit? Bestel jou oorspronklike Kaalwoorde gedig hier!
Jy kan kies tussen die volgende opsies:
- Geraam in die Standaard Wit Raam (15 x 20 cm)
- 'n Echt Raam (A4).
Bestaande Kaalwoorde
R500,00Price
0/500
0/500
Die standaard raam is 'n wit geblokte raam en is 10 x 15 cm groot. Aflewering vir 'n standaard raam neem 3 - 5 werksdae.
Die Echt Raam opsie is 'n "floating frame" opsie en is beskikbaar in A4. Indien jy 'n kleiner raam wil hê, stuur gerus 'n e-pos na info@kaalwoorde.co.za. Aflewering vir 'n Echt raam neem 2 - 4 weke aangesien die rame persoonlik gemaak word en die hout bestel moet word.