top of page
Produkte

Is dit amper jou groot dag? Droom jy en jou lewensmaat daarvan om julle eie troubeloftes aan mekaar voor te dra op julle troudag? Kaalwoorde het al talle paartjies met hulle trou beloftes gehelp. As jy dink dit is onmoontlik om dit wat jy voel om te sit in woorde, is hierdie die oplossing vir jou.

Trou beloftes

R1 500,00Price
0/500
Quantity
  • Jy / julle kan 'n e-pos aan kaalwoorde stuur met die volgende inligting:

    • Enige kernwoorde / sleutelwoorde wat julle / die ander persoon beskryf
    • Enige spesifieke beloftes wat jy / julle aan mekaar wil maak
    • Enige iets wat spesifiek genoem moet word in die beloftes
    • Enige agtergrond inligting wat jy / julle belangrik ag vir kaalwoorde om te weet voor sy begin skryf

Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page