top of page

Groep Skryfklas / Werkswinkel

Iets anders as die gewone kuier met vriende. Kom droom en skryf saam!

  • 1 hour
  • 1 500 Suid-Afrikaanse rand
  • Aanlyn werkswinkel

Service Description

Is jy opsoek na 'n kreatiewe tydsverdryf vir jou en 'n paar vriende of geliefdes? Bespreek 'n aanlyn groep skryfklas / werkswinkel met kaalwoorde! Die skryfklas kan plaasvind op 'n tyd wat gerieflik is vir die groep en die fasiliteerder, Ané Kotzé, eienaar en skrywer van Kaalwoorde. Hierdie is die perfekte manier om tyd te spandeer saam met 'n paar vriende regoor die wêreld op 'n kreatiewe en skeppende manier. Gedurende die skryfklas gaan julle julle eie gedagtes neerpen, gedigte skryf, drome en gedagtes deel onder die leiding van kaalwoorde. Bespreek nou vir tot en met 8 persone. Die werkswinkel sal ongeveer een en 'n half of twee ure duur.


Contact Details

kaalwoorde@gmail.com


bottom of page