top of page
Individue: Skryf jou eie troubeloftes
1 hr1 hAanlyn werkswinkel
1 000 Suid-Afrikaanse rand
R 1 000
Service Description
Sukkel jy om jou eie troubeloftes te skryf? Verras jou nuwe lewensmaat met woorde eie aan julle wat jy self geskryf het (onder leiding van Kaalwoorde). Woon ‘n aanlyn skryf sessie met kaalwoorde by en sê dit wat jy nog altyd wou gesê het op jou spesiale dag.
Upcoming Sessions
Contact Details
kaalwoorde@gmail.com
bottom of page