top of page

Individuele Skryfklas

'n Inleiding tot Kreatiewe Skryf

  • 1 hour
  • 500 Suid-Afrikaanse rand
  • Aanlyn werkswinkel

Service Description

Wil jy graag jou skryfwerk verfyn? Benodig jy leiding of inspirasie om jou eie skryfwerk aan te pak of weer te hervat? Is jy skaam vir groot groepe? Bespreek 'n kaalwoorde individuele skryfklas en laat die ink vloei!


Contact Details

kaalwoorde@gmail.com


bottom of page