top of page

Paartjies: Skryf julle troubeloftes

  • 2 hours
  • 1 500 Suid-Afrikaanse rand
  • Aanlyn werkswinkel

Service Description

Julle staan op trou, welgedaan! Droom julle van die perfekte troubeloftes? Is julle lus vir ‘n nuwe uitdaging? Woon die kaalwoorde paartjie troubeloftes skryfklas by! Tydens die klas sal elkeen van julle individueel aan julle troubeloftes werk, maar dit saam bywoon. Dit kan steeds ‘n geheim gehou word vir mekaar, maar kan ‘n lekker aktiwiteit wees om saam aan te pak! Bespreek nou.


Upcoming Sessions


Contact Details

kaalwoorde@gmail.com


bottom of page