top of page
Kaalwoorde Reisjoernaal.png

Welkom by die Reisjoernaal!

Heil die leser


Ek het die ongelooflike voorreg om in 2022 op die Kaalwoorde Toer te wees. Ek sien daagliks ongelooflike plekke en ontmoet merkwaardige mense!


Hierdie blog is oor my ervaring van die plekke in Suid-Afrika met moet-bly en moet-besoek wenke.


Die eerste blog post gaan 15 April 2022 op wees!


Hou die webtuiste dop en gaan saam op reis!



Comments


Word 'n Kaalwoorde lid

Dankie dat jy aangeteken het!

  • Facebook
  • Instagram

©2021 by kaalwoorde.

bottom of page