top of page

kaalwoorde

Digter Ané Kotzé

kaalwoorde is die skuilnaam vir Instagram en Facebook digter Ané Kotzé.
Van waar die naam "kaalwoorde"?
Wel, daar is niks wat so kaal voor 'n mens kan staan soos woorde nie.

wie is kaalwoorde?

Haai! Ek is Ané en ek is kaalwoorde. Ek is 'n bekende Instagram, Facebook digter en 'n gepubliseerde digter. My debuut digbundel, Kosmos en Komete is in April 2021 vrygestel en my tweede digbundel, Verlatenkloof, in April 2022. Skryf is my passie en mense is my inspirasie. Ek is 'n gekwalifiseerde prokureur en ek is tans op reis deur Suid-Afrika om te werk aan my derde digbundel. Hou gerus my blad dop vir nuwe produkte en nuus.

photo_2021-07-17_18-17-38.jpg

Top verkoper

Produkte

die reisjoernaal

1 Augustus 2021

die reisjoernaal is die aanlyn joernaal / dagboek van kaalwoorde gedurende haar Kaalwoorde Toer 2022 met verblyf wenke.

Gaan loer!

Kaalwoorde Reisjoernaal.png

jou foute maak jou mooi, jou trane maak jou mens en jy is goed genoeg.

kaalwoorde

Tablet & Coffee

Kontak my

Dankie!

bottom of page